60 en dit in sy nuwe gedenkgraf neergelê,+ wat hy in die rots uitgekap het. En nadat hy ’n groot klip voor die deur van die gedenkgraf gerol het, het hy weggegaan.+
53 En hy het dit afgehaal+ en dit in fyn linne toegedraai, en hy het hom in ’n graf neergelê+ wat in die rots uitgekap was, waarin geen mens nog gelê het nie.+
40 Toe het hulle die liggaam van Jesus geneem en dit saam met die speserye met verbande toegedraai,+ net soos die Jode die gebruik het om vir ’n begrafnis voor te berei.