Matteus 9:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Jesus het omgedraai, haar opgemerk en gesê: “Skep moed, dogter; jou geloof het jou gesond gemaak.”+ En die vrou het van daardie uur af gesond geword.+ Markus 5:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Hy het vir haar gesê: “Dogter, jou geloof het jou gesond gemaak. Gaan in vrede,+ en wees van jou ernstige siekte genees.”+ Lukas 7:50 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 50 Maar hy het vir die vrou gesê: “Jou geloof het jou gered;+ gaan in vrede.”+
22 Jesus het omgedraai, haar opgemerk en gesê: “Skep moed, dogter; jou geloof het jou gesond gemaak.”+ En die vrou het van daardie uur af gesond geword.+
34 Hy het vir haar gesê: “Dogter, jou geloof het jou gesond gemaak. Gaan in vrede,+ en wees van jou ernstige siekte genees.”+