7 Maar Jehovah het vir Samuel gesê: “Moenie na sy voorkoms en na sy hoë gestalte kyk nie,+ want ek het hom verwerp. Want God sien nie soos die mens sien nie,+ want die mens sien wat vir die oë sigbaar is;+ maar Jehovah sien wat die hart+ is.”
2 “En al hierdie dinge het my hand gemaak, sodat dit alles ontstaan het”,+ is die woord van Jehovah. “Op dié een sal ek dan let, op die een wat geteister en verslae van gees is+ en wat vir my woord bewe.+
31 Wie van die twee het die wil van sy vader gedoen?”+ Hulle het gesê: “Laasgenoemde.” Jesus het vir hulle gesê: “Voorwaar, ek sê vir julle dat die belastinggaarders en die hoere voor julle in die koninkryk van God ingaan.