Matteus 22:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Hy het vir hom gesê: “‘Jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.’+ Markus 12:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 want hulle het almal uit hulle oorvloed ingegooi, maar sy het in haar gebrek alles ingegooi wat sy gehad het, haar hele lewensonderhoud.”+
37 Hy het vir hom gesê: “‘Jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.’+
44 want hulle het almal uit hulle oorvloed ingegooi, maar sy het in haar gebrek alles ingegooi wat sy gehad het, haar hele lewensonderhoud.”+