3 Hy is verag en deur die mense vermy,+ ’n man bestem vir pyn en om met siekte bekend te wees.+ En dit was asof sy gesig vir ons verberg is.+ Hy is verag, en ons het hom van geen belang geag nie.+
22 maar gesê: “Die Seun van die mens moet baie lyding ondergaan en verwerp word deur die ouer manne en hoofpriesters en skrifgeleerdes en doodgemaak word+ en op die derde dag opgewek word.”+