35 Die engel het geantwoord en vir haar gesê: “Heilige gees+ sal oor jou kom, en krag van die Allerhoogste sal jou oorskadu. Daarom sal ook wat gebore word, heilig,+ God se Seun,+ genoem word.
22 En hulle het almal begin om ’n gunstige getuienis aangaande hom te gee en om hulle te verwonder oor die innemende woorde+ wat uit sy mond kom, en hulle het gesê: “Is hy dan nie ’n seun van Josef nie?”+
42 en hulle het begin sê:+ “Is dit nie Jesus, die seun van Josef,+ wie se vader en moeder ons ken nie? Hoe is dit dat hy nou sê: ‘Ek het uit die hemel neergedaal’?”