Matteus 14:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Toe het dié in die boot aan hom hulde bewys en gesê: “U is werklik God se Seun.”+ Johannes 1:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En ek het dit gesien, en ek het getuig dat dié een die Seun van God is.”+ Johannes 20:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Maar hierdie dinge is neergeskryf+ sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle, deur te glo,+ deur middel van sy naam die lewe kan hê. Romeine 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 maar wat na die gees+ van heiligheid deur middel van ’n opstanding uit die dode+ met krag+ as God se Seun+ verklaar is—ja, Jesus Christus, ons Here,
31 Maar hierdie dinge is neergeskryf+ sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle, deur te glo,+ deur middel van sy naam die lewe kan hê.
4 maar wat na die gees+ van heiligheid deur middel van ’n opstanding uit die dode+ met krag+ as God se Seun+ verklaar is—ja, Jesus Christus, ons Here,