Lukas 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En toe hy by een geleentheid op die sabbat in die huis van een van die heersers van die Fariseërs ingaan om daar te eet,+ het hulle hom fyn dopgehou.+
14 En toe hy by een geleentheid op die sabbat in die huis van een van die heersers van die Fariseërs ingaan om daar te eet,+ het hulle hom fyn dopgehou.+