10 Want ek het die slegte berig van baie gehoor.+ Daar was skrik rondom. “SÊ iets, sodat ons iets oor hom kan sê.”+ Elke sterflike mens wat my “Vrede!” toewens—hulle wag op my mankheid:+ “Miskien sal hy mislei word,+ sodat ons die oorhand oor hom kan kry en ons wraak op hom kan neem.”