Jesaja 55:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 55 Kom, almal wat dors is!+ Kom na die water.+ En dié wat geen geld het nie! Kom, koop en eet.+ Ja, kom, koop wyn+ en melk+ selfs sonder geld en sonder prys.+ Matteus 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Gelukkig is dié wat honger en dors+ na regverdigheid, want hulle sal versadig word.+
55 Kom, almal wat dors is!+ Kom na die water.+ En dié wat geen geld het nie! Kom, koop en eet.+ Ja, kom, koop wyn+ en melk+ selfs sonder geld en sonder prys.+