Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 7:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “Nie elkeen wat vir my sê: ‘Here, Here’, sal in die koninkryk van die hemele ingaan nie, maar hy wat die wil doen+ van my Vader wat in die hemele is.+

  • Matteus 25:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Agterna het die res van die maagde ook gekom en gesê: ‘Meneer, meneer, maak vir ons oop!’+

  • Lukas 13:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 “Span julle kragtig in+ om deur die nou deur in te gaan,+ want baie, sê ek vir julle, sal probeer ingaan, maar sal nie in staat wees nie,+

  • Romeine 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want die hoorders van die wet is nie die regverdiges voor God nie, maar die daders+ van die wet sal regverdig verklaar word.+

  • Jakobus 1:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Maar word daders van die woord+ en nie net hoorders wat julleself met valse redenering bedrieg nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel