25 wanneer die huisheer eenmaal opgestaan en die deur gesluit het en julle begin om buite te staan en aan die deur te klop en te sê: ‘Meneer, maak vir ons oop.’+ Maar hy sal antwoord en vir julle sê: ‘Ek weet nie waar julle vandaan kom nie.’+
17 Want julle weet dat hy ook agterna, toe hy die seën wou beërf,+ verwerp is,+ want hoewel hy met trane ernstig ’n verandering van gedagte probeer verkry het,+ het hy geen plek daarvoor gevind nie.+