Jesaja 7:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Daarom sal Jehovah self vir julle ’n teken gee: Kyk! Die jong vrou+ sal swanger word,+ en sy gee geboorte aan ’n seun,+ en sy sal hom beslis Immaʹnuel noem. Matteus 1:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Maar hy het geen gemeenskap+ met haar gehad totdat sy aan ’n seun geboorte gegee het nie;+ en hy het hom Jesus+ genoem.
14 Daarom sal Jehovah self vir julle ’n teken gee: Kyk! Die jong vrou+ sal swanger word,+ en sy gee geboorte aan ’n seun,+ en sy sal hom beslis Immaʹnuel noem.
25 Maar hy het geen gemeenskap+ met haar gehad totdat sy aan ’n seun geboorte gegee het nie;+ en hy het hom Jesus+ genoem.