Matteus 17:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En hy het voor hulle van gedaante verander, en sy gesig het geskyn soos die son,+ en sy boklere het skitterend geword soos die lig.+ Markus 9:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 en sy boklere het glinsterend geword, baie witter as wat enige klerereiniger op aarde dit kon maak.+
2 En hy het voor hulle van gedaante verander, en sy gesig het geskyn soos die son,+ en sy boklere het skitterend geword soos die lig.+
3 en sy boklere het glinsterend geword, baie witter as wat enige klerereiniger op aarde dit kon maak.+