Lukas 3:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 en het die heilige gees in liggaamlike gedaante soos ’n duif op hom neergedaal, en ’n stem het uit die hemel gekom: “Jy is my Seun, die geliefde; ek het jou goedgekeur.”+ Johannes 12:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Vader, verheerlik u naam.” Daarom het ’n stem+ uit die hemel gekom: “Ek het dit verheerlik en sal dit weer verheerlik.”+
22 en het die heilige gees in liggaamlike gedaante soos ’n duif op hom neergedaal, en ’n stem het uit die hemel gekom: “Jy is my Seun, die geliefde; ek het jou goedgekeur.”+
28 Vader, verheerlik u naam.” Daarom het ’n stem+ uit die hemel gekom: “Ek het dit verheerlik en sal dit weer verheerlik.”+