Genesis 11:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Maar Sarai het onvrugbaar gebly;+ sy het geen kind gehad nie. Psalm 113:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hy laat die onvrugbare vrou in ’n huis woon+As ’n vreugdevolle moeder van kinders.+LOOF Jah!+