4 “Geseënd sal die vrug van jou liggaam+ en die vrugte van jou grond en die vrug van jou mak diere,+ die kalwers van jou beeste en die aanteel van jou kleinvee wees.+
27 En terwyl hy hierdie dinge gesê het, het ’n sekere vrou uit die skare haar stem verhef en vir hom gesê: “Gelukkig is die moederskoot+ wat u gedra het en die borste waaraan u gedrink het!”