22 Jesus het geantwoord en gesê: “Julle weet nie wat julle vra nie. Kan julle die beker drink+ wat ek op die punt staan om te drink?” Hulle het vir hom gesê: “Ons kan.”
38 Maar Jesus het vir hulle gesê: “Julle weet nie wat julle vra nie. Kan julle die beker drink wat ek drink, of gedoop word met die doop waarmee ek gedoop word?”+