13 Gaan dan en leer wat dit beteken: ‘Ek wil barmhartigheid hê en nie offerandes nie.’+ Want ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars.”
17 Toe Jesus dit hoor, het hy vir hulle gesê: “Dié wat sterk is, het nie ’n geneesheer nodig nie, maar dié wat siek is, het wel. Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars.”+