2 Wanneer jy derhalwe barmhartigheidsgawes gee,+ moet jy nie ’n trompet voor jou blaas+ net soos die huigelaars in die sinagoges en in die strate doen, sodat hulle deur die mense verheerlik kan word nie. Voorwaar, ek sê vir julle: Hulle ontvang reeds hulle volle beloning.