Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 24:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hulle was onder dié wat opstandig is teen die lig;+

      Hulle het nie die weë daarvan erken nie,

      En hulle het nie op die paaie daarvan gebly nie.

  • Jesaja 5:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Wee dié wat sê dat goed sleg is en sleg goed,+ dié wat die duisternis lig maak en die lig duisternis, dié wat bitter soet maak en soet bitter!+

  • Johannes 12:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 Hy wat my verontagsaam en my woorde nie aanneem nie, het een om hom te oordeel. Die woord+ wat ek gespreek het, dit sal hom in die laaste dag oordeel;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel