Johannes 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hierdie man het gekom as ’n getuienis,+ om aangaande die lig te getuig,+ sodat alle soorte mense deur hom sou glo.+ Johannes 1:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En ek het dit gesien, en ek het getuig dat dié een die Seun van God is.”+
7 Hierdie man het gekom as ’n getuienis,+ om aangaande die lig te getuig,+ sodat alle soorte mense deur hom sou glo.+