Johannes 9:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 En Jesus het gesê: “Vir hierdie oordeel+ het ek in hierdie wêreld ingekom: dat dié wat nie sien nie, kan sien,+ en dié wat sien, blind kan word.”+ Johannes 12:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 Ek het as ’n lig in die wêreld ingekom,+ sodat elkeen wat geloof in my stel, nie in die duisternis sal bly nie.+
39 En Jesus het gesê: “Vir hierdie oordeel+ het ek in hierdie wêreld ingekom: dat dié wat nie sien nie, kan sien,+ en dié wat sien, blind kan word.”+
46 Ek het as ’n lig in die wêreld ingekom,+ sodat elkeen wat geloof in my stel, nie in die duisternis sal bly nie.+