39 En hy het ’n entjie verder gegaan en op sy gesig geval en gebid+ en gesê: “My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker+ by my verbygaan. Nogtans nie soos ek wil nie,+ maar soos u wil.”+
30 Ek kan hoegenaamd niks op eie inisiatief doen nie; net soos ek hoor, oordeel ek; en die oordeel wat ek vel, is regverdig,+ omdat ek nie my eie wil soek nie, maar die wil+ van hom wat my gestuur het.