Psalm 40:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Ek het daarin behae geskep, o my God, om u wil te doen,+En u wet is in my ingewande.+ Markus 14:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 En hy het gesê: “Abba, Vader,+ alles is vir u moontlik; neem hierdie beker van my af weg. Nogtans nie wat ek wil nie, maar wat u wil.”+ Lukas 22:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 en gesê: “Vader, as u wil, neem hierdie beker van my af weg. Laat nietemin nie my wil nie,+ maar u wil geskied.”+ Hebreërs 10:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 sê hy daarna: “Kyk! Ek het gekom om u wil te doen.”+ Hy doen weg met die eerste sodat hy die tweede tot stand kan bring.+
36 En hy het gesê: “Abba, Vader,+ alles is vir u moontlik; neem hierdie beker van my af weg. Nogtans nie wat ek wil nie, maar wat u wil.”+
42 en gesê: “Vader, as u wil, neem hierdie beker van my af weg. Laat nietemin nie my wil nie,+ maar u wil geskied.”+
9 sê hy daarna: “Kyk! Ek het gekom om u wil te doen.”+ Hy doen weg met die eerste sodat hy die tweede tot stand kan bring.+