9 Moses het dadelik ’n koperslang+ gemaak en dit op die paal gesit;+ en as ’n slang iemand gebyt het en hy sy blik op die koperslang gerig het,+ dan het hy bly lewe.+
13 Christus het ons losgekoop+ van die vloek van die Wet deur in ons plek ’n vloek te word,+ want daar staan geskrywe: “Vervloek is elkeen wat aan ’n paal gehang is.”+