Spreuke 26:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Het jy ’n man gesien wat wys is in sy eie oë?+ Daar is meer hoop vir die sot+ as vir hom. 2 Korintiërs 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 onder wie die god van hierdie stelsel van dinge+ die verstande van die ongelowiges+ verblind het, sodat die verligting+ van die glorieryke goeie nuus+ oor die Christus, wat die beeld+ van God is, nie sou deurskyn nie.+
4 onder wie die god van hierdie stelsel van dinge+ die verstande van die ongelowiges+ verblind het, sodat die verligting+ van die glorieryke goeie nuus+ oor die Christus, wat die beeld+ van God is, nie sou deurskyn nie.+