25 En jy moet weet en die insig hê dat daar vanaf die uitgang van die woord+ om Jerusalem te herstel en te herbou+ tot op Messiʹas+ die Leier+ sewe weke sal wees, ook twee-en-sestig weke.+ Dit sal terugkeer en herbou word, met ’n openbare plein en grag, maar in tye van benoudheid.