1 Kronieke 5:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want Juda+ was sterker as sy broers, en uit hom het die een gekom wat leier sou wees;+ maar die eersgeboortereg was Josef s’n+— Jesaja 55:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Kyk! As ’n getuie+ vir die volksgroepe+ het ek hom gegee,+ as ’n leier+ en ’n aanvoerder+ vir die volksgroepe. Daniël 11:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En wat die arms+ van die vloed betref, hulle sal weens hom oorstroom word, en hulle sal verbreek word;+ so ook+ die Leier+ van die verbond.+ Matteus 23:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Moet julle ook nie ‘leiers’ laat noem nie,+ want een is julle Leier, die Christus. Johannes 1:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 Nataʹnael het hom geantwoord: “Rabbi, u is die Seun van God,+ u is Koning+ van Israel.”
2 Want Juda+ was sterker as sy broers, en uit hom het die een gekom wat leier sou wees;+ maar die eersgeboortereg was Josef s’n+—
4 Kyk! As ’n getuie+ vir die volksgroepe+ het ek hom gegee,+ as ’n leier+ en ’n aanvoerder+ vir die volksgroepe.
22 En wat die arms+ van die vloed betref, hulle sal weens hom oorstroom word, en hulle sal verbreek word;+ so ook+ die Leier+ van die verbond.+