35 Jesus het dus vir hulle gesê: “Die lig sal nog ’n klein rukkie onder julle wees. Wandel terwyl julle die lig het, sodat duisternis+ julle nie oorweldig nie; en hy wat in die duisternis wandel, weet nie waarheen hy gaan nie.+
11 Maar hy wat sy broer haat, is in die duisternis en wandel in die duisternis,+ en hy weet nie waarheen hy gaan nie,+ want die duisternis het sy oë verblind.