Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Johannes 2
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Johannes 2:1

Kruisverwysings

  • +Ga 6:1; 1Jo 3:6
  • +Ro 8:34; Heb 7:25
  • +1Ti 2:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 159-160

    Die Wagtoring,

    2004/12/15, bl. 19

    2000/3/15, bl. 3-4, 5-9

1 Johannes 2:2

Kruisverwysings

  • +Ro 3:25; 1Kor 5:7; 2Kor 5:21; 1Ti 2:6; Heb 2:17; 1Jo 4:10
  • +Le 16:6; Jes 53:5; Kol 1:14; 1Ti 1:15; 1Pe 2:24
  • +Jak 1:18; Op 14:4
  • +Le 16:15; Mt 20:28; Joh 1:29; 10:16; Op 7:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/4/1, bl. 11-12

    2008/12/15, bl. 27

1 Johannes 2:3

Kruisverwysings

  • +Joh 14:21; 15:10

1 Johannes 2:4

Kruisverwysings

  • +Ho 8:2
  • +Ho 8:1
  • +Tit 1:16

1 Johannes 2:5

Kruisverwysings

  • +Joh 14:23
  • +1Jo 4:18
  • +Joh 14:20; 17:21

1 Johannes 2:6

Kruisverwysings

  • +Joh 15:4
  • +Joh 13:15; 1Pe 2:21

1 Johannes 2:7

Kruisverwysings

  • +Le 19:18; De 6:5; Joh 13:34
  • +1Jo 1:1; 2Jo 5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/9/15, bl. 10

    2011/8/1, bl. 29-30

    2008/12/15, bl. 27

1 Johannes 2:8

Kruisverwysings

  • +Ro 13:12; 1Te 5:5
  • +Joh 1:9; 8:12; Kol 2:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/12/15, bl. 27

1 Johannes 2:9

Kruisverwysings

  • +Ef 4:31; Kol 3:8; Tit 3:3; 1Jo 3:15
  • +Jes 59:9; 1Kor 13:2

1 Johannes 2:10

Kruisverwysings

  • +Ef 5:8
  • +Joh 11:9; 2Pe 1:10

1 Johannes 2:11

Kruisverwysings

  • +Joh 11:10; 2Pe 1:9; 1Jo 4:20
  • +Joh 12:35

1 Johannes 2:12

Kruisverwysings

  • +Lu 24:47; Han 4:12; 10:43

1 Johannes 2:13

Kruisverwysings

  • +Joh 1:1
  • +Tit 2:6
  • +Jak 4:7; 1Jo 5:19; Op 12:11
  • +Ga 4:19
  • +Joh 17:25

1 Johannes 2:14

Kruisverwysings

  • +1Ti 5:17
  • +1Jo 1:1
  • +Ef 6:10
  • +Heb 8:10; 2Jo 2; 3Jo 3
  • +Ro 8:37

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/2/1, bl. 8

1 Johannes 2:15

Kruisverwysings

  • +Ro 12:2; 1Kor 7:31; Ef 5:15
  • +Mt 6:24; Jak 4:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/8/15, bl. 24-27

    2010/1/15, bl. 14-15

    2006/1/15, bl. 24-25

    2005/1/1, bl. 9-10

    2002/3/1, bl. 14-15

    Jesaja se profesie I, bl. 258

1 Johannes 2:16

Kruisverwysings

  • +Tit 2:12
  • +Mt 5:28; Ro 13:14; 1Pe 1:14
  • +Ge 3:6; Spr 27:20; Mt 4:8
  • +Pr 5:11; Jak 4:16
  • +1Kor 7:33; Ef 2:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/8/15, bl. 24-27

    2006/1/15, bl. 24-25

    2005/1/1, bl. 9-10

    2002/8/15, bl. 23-24

    2002/3/1, bl. 14-15

    Jesaja se profesie I, bl. 258

1 Johannes 2:17

Kruisverwysings

  • +1Kor 7:31; 1Pe 1:24
  • +Mt 7:21; 1Pe 4:2
  • +Ps 37:29; Joh 6:40

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/4, bl. 9-13

    Ontwaak!,

    2015/11, bl. 14

    Die Wagtoring,

    2013/8/15, bl. 27

    2013/1/1, bl. 5-6

    2005/8/15, bl. 28-29

1 Johannes 2:18

Kruisverwysings

  • +Mt 24:33
  • +Mt 24:24; 2Te 2:3; 2Pe 2:1
  • +Mt 13:27; 2Te 2:7; 2Jo 7; Jud 4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/6/1, bl. 14

1 Johannes 2:19

Kruisverwysings

  • +Han 20:30
  • +Joh 6:37
  • +1Kor 11:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/6/1, bl. 14

1 Johannes 2:20

Kruisverwysings

  • +2Kor 1:21; 1Jo 2:27
  • +Heb 10:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 17

1 Johannes 2:21

Kruisverwysings

  • +Joh 8:32
  • +2Pe 1:12
  • +Joh 8:44

1 Johannes 2:22

Kruisverwysings

  • +1Jo 4:3; 2Jo 7
  • +1Jo 2:18
  • +Lu 12:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/6/1, bl. 14

1 Johannes 2:23

Kruisverwysings

  • +Joh 5:23; 2Jo 9
  • +Ro 10:10
  • +Joh 14:7; 1Jo 4:15

1 Johannes 2:24

Kruisverwysings

  • +Joh 14:23; 2Jo 6
  • +Joh 15:4
  • +1Jo 3:24

1 Johannes 2:25

Kruisverwysings

  • +Joh 17:3; 1Jo 1:2

1 Johannes 2:26

Kruisverwysings

  • +Mr 13:22; 3Jo 10; Op 2:20

1 Johannes 2:27

Kruisverwysings

  • +2Kor 1:21; 1Jo 2:20
  • +Jer 31:34; Heb 8:11
  • +Joh 14:26; 16:13
  • +Joh 17:17; Ro 3:4
  • +Joh 17:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 17

1 Johannes 2:28

Kruisverwysings

  • +1Jo 3:2
  • +Joh 6:56
  • +1Jo 4:17
  • +Kol 3:4; 1Ti 6:14
  • +Mt 24:3; 1Te 3:13

1 Johannes 2:29

Kruisverwysings

  • +1Jo 3:7
  • +1Pe 1:23; 1Jo 4:7

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Joh. 2:1Ga 6:1; 1Jo 3:6
1 Joh. 2:1Ro 8:34; Heb 7:25
1 Joh. 2:11Ti 2:5
1 Joh. 2:2Ro 3:25; 1Kor 5:7; 2Kor 5:21; 1Ti 2:6; Heb 2:17; 1Jo 4:10
1 Joh. 2:2Le 16:6; Jes 53:5; Kol 1:14; 1Ti 1:15; 1Pe 2:24
1 Joh. 2:2Jak 1:18; Op 14:4
1 Joh. 2:2Le 16:15; Mt 20:28; Joh 1:29; 10:16; Op 7:14
1 Joh. 2:3Joh 14:21; 15:10
1 Joh. 2:4Ho 8:2
1 Joh. 2:4Ho 8:1
1 Joh. 2:4Tit 1:16
1 Joh. 2:5Joh 14:23
1 Joh. 2:51Jo 4:18
1 Joh. 2:5Joh 14:20; 17:21
1 Joh. 2:6Joh 15:4
1 Joh. 2:6Joh 13:15; 1Pe 2:21
1 Joh. 2:7Le 19:18; De 6:5; Joh 13:34
1 Joh. 2:71Jo 1:1; 2Jo 5
1 Joh. 2:8Ro 13:12; 1Te 5:5
1 Joh. 2:8Joh 1:9; 8:12; Kol 2:17
1 Joh. 2:9Ef 4:31; Kol 3:8; Tit 3:3; 1Jo 3:15
1 Joh. 2:9Jes 59:9; 1Kor 13:2
1 Joh. 2:10Ef 5:8
1 Joh. 2:10Joh 11:9; 2Pe 1:10
1 Joh. 2:11Joh 11:10; 2Pe 1:9; 1Jo 4:20
1 Joh. 2:11Joh 12:35
1 Joh. 2:12Lu 24:47; Han 4:12; 10:43
1 Joh. 2:13Joh 1:1
1 Joh. 2:13Tit 2:6
1 Joh. 2:13Jak 4:7; 1Jo 5:19; Op 12:11
1 Joh. 2:13Ga 4:19
1 Joh. 2:13Joh 17:25
1 Joh. 2:141Ti 5:17
1 Joh. 2:141Jo 1:1
1 Joh. 2:14Ef 6:10
1 Joh. 2:14Heb 8:10; 2Jo 2; 3Jo 3
1 Joh. 2:14Ro 8:37
1 Joh. 2:15Ro 12:2; 1Kor 7:31; Ef 5:15
1 Joh. 2:15Mt 6:24; Jak 4:4
1 Joh. 2:16Tit 2:12
1 Joh. 2:16Mt 5:28; Ro 13:14; 1Pe 1:14
1 Joh. 2:16Ge 3:6; Spr 27:20; Mt 4:8
1 Joh. 2:16Pr 5:11; Jak 4:16
1 Joh. 2:161Kor 7:33; Ef 2:2
1 Joh. 2:171Kor 7:31; 1Pe 1:24
1 Joh. 2:17Mt 7:21; 1Pe 4:2
1 Joh. 2:17Ps 37:29; Joh 6:40
1 Joh. 2:18Mt 24:33
1 Joh. 2:18Mt 24:24; 2Te 2:3; 2Pe 2:1
1 Joh. 2:18Mt 13:27; 2Te 2:7; 2Jo 7; Jud 4
1 Joh. 2:19Han 20:30
1 Joh. 2:19Joh 6:37
1 Joh. 2:191Kor 11:19
1 Joh. 2:202Kor 1:21; 1Jo 2:27
1 Joh. 2:20Heb 10:26
1 Joh. 2:21Joh 8:32
1 Joh. 2:212Pe 1:12
1 Joh. 2:21Joh 8:44
1 Joh. 2:221Jo 4:3; 2Jo 7
1 Joh. 2:221Jo 2:18
1 Joh. 2:22Lu 12:9
1 Joh. 2:23Joh 5:23; 2Jo 9
1 Joh. 2:23Ro 10:10
1 Joh. 2:23Joh 14:7; 1Jo 4:15
1 Joh. 2:24Joh 14:23; 2Jo 6
1 Joh. 2:24Joh 15:4
1 Joh. 2:241Jo 3:24
1 Joh. 2:25Joh 17:3; 1Jo 1:2
1 Joh. 2:26Mr 13:22; 3Jo 10; Op 2:20
1 Joh. 2:27Joh 14:26; 16:13
1 Joh. 2:27Joh 17:17; Ro 3:4
1 Joh. 2:27Joh 17:21
1 Joh. 2:272Kor 1:21; 1Jo 2:20
1 Joh. 2:27Jer 31:34; Heb 8:11
1 Joh. 2:281Jo 3:2
1 Joh. 2:28Joh 6:56
1 Joh. 2:281Jo 4:17
1 Joh. 2:28Kol 3:4; 1Ti 6:14
1 Joh. 2:28Mt 24:3; 1Te 3:13
1 Joh. 2:291Jo 3:7
1 Joh. 2:291Pe 1:23; 1Jo 4:7
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Johannes 2:1-29

1 Johannes

2 My kindertjies, ek skryf hierdie dinge aan julle sodat julle nie ’n sonde begaan nie.+ En tog, as iemand ’n sonde begaan, het ons ’n helper+ by die Vader, Jesus Christus, ’n regverdige.+ 2 En hy is ’n soenoffer+ vir ons sondes,+ en tog nie net vir ons s’n nie,+ maar ook vir dié van die hele wêreld.+ 3 En hieraan weet ons dat ons hom leer ken het, naamlik as ons sy gebooie bly bewaar.+ 4 Hy wat sê: “Ek het hom leer ken”,+ en tog nie sy gebooie bewaar nie,+ is ’n leuenaar, en die waarheid is nie in hom nie.+ 5 Maar elkeen wat sy woord bewaar,+ waarlik, in hom is die liefde vir God tot volmaaktheid gebring.+ Hieraan weet ons dat ons in eenheid met hom is.+ 6 Hy wat sê dat hy in eenheid met hom bly,+ staan onder verpligting om self ook te bly wandel net soos hy gewandel het.+

7 Geliefdes, ek skryf nie aan julle ’n nuwe gebod nie, maar ’n ou gebod+ wat julle van die begin af gehad het.+ Hierdie ou gebod is die woord wat julle gehoor het. 8 Dan weer skryf ek aan julle ’n nuwe gebod, ’n feit wat in sy geval en in julle s’n waar is, want die duisternis+ gaan verby en die ware lig+ skyn reeds.

9 Hy wat sê dat hy in die lig is en tog sy broer haat,+ is tot nou toe in die duisternis.+ 10 Hy wat sy broer liefhet, bly in die lig,+ en daar is geen rede tot struikeling in sy geval nie.+ 11 Maar hy wat sy broer haat, is in die duisternis en wandel in die duisternis,+ en hy weet nie waarheen hy gaan nie,+ want die duisternis het sy oë verblind.

12 Ek skryf aan julle, kindertjies, omdat julle sondes ter wille van sy naam vergewe is.+ 13 Ek skryf aan julle, vaders, omdat julle hom leer ken het wat van die begin af is.+ Ek skryf aan julle, jong manne,+ omdat julle die bose oorwin het.+ Ek skryf aan julle, jong kinders,+ omdat julle die Vader leer ken het.+ 14 Ek skryf aan julle, vaders,+ omdat julle hom leer ken het wat van die begin af is.+ Ek skryf aan julle, jong manne, omdat julle sterk is+ en die woord van God in julle bly+ en julle die bose oorwin het.+

15 Moenie die wêreld of die dinge in die wêreld liefhê nie.+ As iemand die wêreld liefhet, is die liefde vir die Vader nie in hom nie;+ 16 want alles wat in die wêreld is+—die begeerte van die vlees+ en die begeerte van die oë+ en die spoggerige vertoon van ’n mens se lewensmiddele+—het nie hulle oorsprong by die Vader nie, maar het hulle oorsprong by die wêreld.+ 17 Wat meer is, die wêreld gaan verby en so ook sy begeerte,+ maar hy wat die wil+ van God doen, bly vir ewig.+

18 Jong kinders, dit is die laaste uur,+ en net soos julle gehoor het dat die antichris kom,+ het daar nou reeds baie antichriste opgestaan;+ waaruit ons te wete kom dat dit die laaste uur is. 19 Hulle het van ons uitgegaan, maar hulle was nie van ons soort nie;+ want as hulle van ons soort was, sou hulle by ons gebly het.+ Maar hulle het uitgegaan sodat dit aan die lig kon kom dat nie almal van ons soort is nie.+ 20 En julle het ’n salwing van die heilige;+ julle het almal kennis.+ 21 Ek skryf aan julle, nie omdat julle die waarheid nie ken nie,+ maar omdat julle dit ken,+ en omdat geen leuen sy oorsprong by die waarheid het nie.+

22 Wie is die leuenaar anders as die een wat ontken dat Jesus die Christus is?+ Dít is die antichris,+ die een wat die Vader en die Seun loën.+ 23 Elkeen wat die Seun loën, het ook nie die Vader nie.+ Hy wat die Seun bely,+ het ook die Vader.+ 24 Wat julle betref, laat wat julle van die begin af gehoor het, in julle bly.+ As wat julle van die begin af gehoor het, in julle bly, sal julle ook in eenheid+ met die Seun en in eenheid met die Vader bly.+ 25 En dít is die belofte wat hy self aan ons beloof het: die ewige lewe.+

26 Hierdie dinge skryf ek aan julle oor dié wat probeer om julle te mislei.+ 27 En wat julle betref, die salwing+ wat julle van hom ontvang het, bly in julle, en julle het nie nodig dat iemand julle leer nie;+ maar, soos die salwing wat van hom kom, julle van alles leer,+ en waaragtig is+ en geen leuen is nie, en net soos dit julle geleer het, moet julle in eenheid+ met hom bly. 28 Daarom, kindertjies,+ bly nou in eenheid+ met hom, sodat ons vrymoedigheid van spraak kan hê+ wanneer hy openbaar gemaak word+ en nie by sy teenwoordigheid+ beskaamd van hom hoef weg te gaan nie. 29 As julle weet dat hy regverdig is,+ kom julle te wete dat elkeen wat regverdigheid beoefen, uit hom gebore is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel