18 ’n Profeet sal ek vir hulle uit die midde van hulle broers verwek, soos jy;+ en ek sal my woorde inderdaad in sy mond lê,+ en hy sal beslis vir hulle alles sê wat ek hom sal beveel.+
10 Glo jy nie dat ek in eenheid met die Vader en die Vader in eenheid met my is nie?+ Die dinge wat ek vir julle sê, sê ek nie uit myself nie; maar die Vader wat in eenheid met my bly, doen sy werke.+