Handelinge 1:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 en hulle het gesê: “Manne van Galileʹa, waarom staan julle in die lug en kyk? Hierdie Jesus wat van julle af in die lug opgeneem is, sal net so op dieselfde manier kom+ as wat julle hom die lug in sien gaan het.”
11 en hulle het gesê: “Manne van Galileʹa, waarom staan julle in die lug en kyk? Hierdie Jesus wat van julle af in die lug opgeneem is, sal net so op dieselfde manier kom+ as wat julle hom die lug in sien gaan het.”