Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 1
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Handelinge 1:1

Kruisverwysings

  • +Lu 1:3
  • +Lu 3:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 15

    Die Wagtoring,

    2007/11/15, bl. 19

    “Hele Skrif”, bl. 187

Handelinge 1:2

Kruisverwysings

  • +Ef 4:10; 1Ti 3:16; 1Pe 3:22
  • +Mt 28:20; Lu 6:13; Joh 15:16

Handelinge 1:3

Kruisverwysings

  • +Mt 28:9; Joh 20:19; 1Kor 15:6
  • +Lu 24:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 15-16

    God se woord, bl. 82

Handelinge 1:4

Kruisverwysings

  • +Lu 24:49
  • +Joh 14:16; Han 2:33

Handelinge 1:5

Kruisverwysings

  • +Jl 2:28; Mt 3:11; Mr 1:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1992/2/1, bl. 14

Handelinge 1:6

Kruisverwysings

  • +Jes 1:26; Da 7:27; Mi 4:8; Lu 19:11; 24:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesus – Die weg, bl. 310

    God se Koninkryk, bl. 35-36

    Getuig, bl. 16

    Die Wagtoring,

    1991/5/1, bl. 8-9

    1990/10/15, bl. 14-15

    1990/6/1, bl. 11

    1989/12/15, bl. 10-11

    1989/10/1, bl. 30

Handelinge 1:7

Kruisverwysings

  • +Da 2:21; 7:25; Lu 21:24
  • +De 29:29; Mt 24:36

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 16

    Die Wagtoring,

    1998/11/15, bl. 17-18

    1998/9/15, bl. 10-11

    Ontwaak!,

    1998/5/8, bl. 21

Handelinge 1:8

Kruisverwysings

  • +Han 4:33
  • +Jes 43:10; Lu 24:48; Joh 15:27
  • +Han 5:28
  • +Han 8:14
  • +Kol 1:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 21

    Die Wagtoring,

    2014/7/15, bl. 29

    2011/1/15, bl. 22

    2010/4/15, bl. 11

    2010/2/1, bl. 30

    2008/5/15, bl. 31

    2005/7/1, bl. 25

    2001/4/1, bl. 9, 13-14

    2000/4/1, bl. 10-11

    1998/11/15, bl. 17-18

    1995/5/15, bl. 11

    1989/12/15, bl. 10-11

    Ontwaak!,

    2012/9, bl. 13-14

    Getuig, bl. 2, 16-17, 85, 218-220

    ‘Goeie land’, bl. 32-33

    Bedieningskool, bl. 275-278

    Verkondigers, bl. 26-28

    “Hele Skrif”, bl. 205

    Ware vrede, bl. 64-65

Handelinge 1:9

Kruisverwysings

  • +Joh 6:62
  • +Lu 24:51

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/6/1, bl. 11

Handelinge 1:10

Kruisverwysings

  • +1Pe 3:22
  • +Mt 28:3; Lu 24:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/6/1, bl. 11

Handelinge 1:11

Kruisverwysings

  • +Da 7:13; Mt 26:64; Op 1:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesus – Die weg, bl. 310-311

    Getuig, bl. 17

    Die Wagtoring,

    2005/1/15, bl. 14-15

    1992/10/1, bl. 14-16

    1991/5/1, bl. 9

    1990/6/1, bl. 11

    1989/4/1, bl. 11-12

    Redenering, bl. 427-428

Handelinge 1:12

Kruisverwysings

  • +Lu 24:52
  • +Eks 16:29; Joh 11:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/10/1, bl. 11

Handelinge 1:13

Kruisverwysings

  • +Han 9:37
  • +Mt 10:2; Mr 3:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 18

    Die Wagtoring,

    1990/6/1, bl. 11

Handelinge 1:14

Kruisverwysings

  • +Kol 4:2; 1Te 5:17
  • +Lu 23:49
  • +Mt 13:55; Joh 7:5; Ga 1:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 18

Handelinge 1:16

Kruisverwysings

  • +Joh 13:18
  • +Mr 12:36
  • +Ps 41:9; 55:12; Lu 22:47
  • +Joh 18:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 204

Handelinge 1:17

Kruisverwysings

  • +Lu 6:16; Joh 6:71
  • +Mt 10:4

Handelinge 1:18

Kruisverwysings

  • +Mt 27:5
  • +Sag 11:12; Mt 26:15; 2Pe 2:15
  • +Ps 55:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesus – Die weg, bl. 290

    Die Wagtoring,

    1992/7/15, bl. 6-7

    1990/12/1, bl. 8

    1990/6/1, bl. 11

    1989/3/15, bl. 5-6

Handelinge 1:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/12/1, bl. 8

    1990/6/1, bl. 11

Handelinge 1:20

Kruisverwysings

  • +Ps 69:25
  • +Ps 109:8; 1Ti 3:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 18-19

    Die Wagtoring,

    1990/6/1, bl. 11

    1990/3/15, bl. 11

    1987/8/1, bl. 11-12

    “Hele Skrif”, bl. 204

Handelinge 1:21

Kruisverwysings

  • +Joh 15:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 18-19

Handelinge 1:22

Kruisverwysings

  • +Mt 3:13; Han 10:37
  • +Lu 24:51
  • +Mt 28:6; Mr 16:6; Han 1:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 18-19

Handelinge 1:24

Kruisverwysings

  • +1Sa 16:7; 1Kr 28:9; Jer 11:20; Han 15:8

Handelinge 1:25

Kruisverwysings

  • +Joh 6:70

Handelinge 1:26

Kruisverwysings

  • +Spr 16:33
  • +Mt 28:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesus – Die weg, bl. 311

    Getuig, bl. 19

    Die Wagtoring,

    1990/6/1, bl. 11

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Hand. 1:1Lu 1:3
Hand. 1:1Lu 3:23
Hand. 1:2Ef 4:10; 1Ti 3:16; 1Pe 3:22
Hand. 1:2Mt 28:20; Lu 6:13; Joh 15:16
Hand. 1:3Mt 28:9; Joh 20:19; 1Kor 15:6
Hand. 1:3Lu 24:27
Hand. 1:4Lu 24:49
Hand. 1:4Joh 14:16; Han 2:33
Hand. 1:5Jl 2:28; Mt 3:11; Mr 1:8
Hand. 1:6Jes 1:26; Da 7:27; Mi 4:8; Lu 19:11; 24:21
Hand. 1:7Da 2:21; 7:25; Lu 21:24
Hand. 1:7De 29:29; Mt 24:36
Hand. 1:8Han 4:33
Hand. 1:8Jes 43:10; Lu 24:48; Joh 15:27
Hand. 1:8Han 5:28
Hand. 1:8Han 8:14
Hand. 1:8Kol 1:23
Hand. 1:9Joh 6:62
Hand. 1:9Lu 24:51
Hand. 1:101Pe 3:22
Hand. 1:10Mt 28:3; Lu 24:4
Hand. 1:11Da 7:13; Mt 26:64; Op 1:7
Hand. 1:12Lu 24:52
Hand. 1:12Eks 16:29; Joh 11:18
Hand. 1:13Han 9:37
Hand. 1:13Mt 10:2; Mr 3:16
Hand. 1:14Kol 4:2; 1Te 5:17
Hand. 1:14Lu 23:49
Hand. 1:14Mt 13:55; Joh 7:5; Ga 1:19
Hand. 1:16Joh 13:18
Hand. 1:16Mr 12:36
Hand. 1:16Ps 41:9; 55:12; Lu 22:47
Hand. 1:16Joh 18:3
Hand. 1:17Lu 6:16; Joh 6:71
Hand. 1:17Mt 10:4
Hand. 1:18Mt 27:5
Hand. 1:18Sag 11:12; Mt 26:15; 2Pe 2:15
Hand. 1:18Ps 55:23
Hand. 1:20Ps 69:25
Hand. 1:20Ps 109:8; 1Ti 3:1
Hand. 1:21Joh 15:27
Hand. 1:22Mt 3:13; Han 10:37
Hand. 1:22Lu 24:51
Hand. 1:22Mt 28:6; Mr 16:6; Han 1:9
Hand. 1:241Sa 16:7; 1Kr 28:9; Jer 11:20; Han 15:8
Hand. 1:25Joh 6:70
Hand. 1:26Spr 16:33
Hand. 1:26Mt 28:16
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Handelinge 1:1-26

Handelinge

1 Die eerste verslag, o Teoʹfilus,+ het ek opgestel oor alles wat Jesus begin doen en leer het+ 2 tot op die dag dat hy opgeneem is,+ nadat hy deur heilige gees bevele gegee het aan die apostels wat hy uitgekies het.+ 3 Ook aan hulle het hy, nadat hy gely het, deur talle onbetwisbare bewyse getoon dat hy lewe,+ aangesien hy gedurende veertig dae deur hulle gesien is en hulle van die dinge aangaande die koninkryk van God vertel het.+ 4 En terwyl hy saam met hulle vergader het, het hy hulle beveel: “Moenie van Jerusalem af weggaan nie,+ maar hou aan om te wag op wat die Vader beloof het,+ waarvan julle by my gehoor het; 5 want Johannes het wel met water gedoop, maar nie baie dae hierna nie sal julle in heilige gees gedoop word.”+

6 En toe hulle bymekaargekom het, het hulle hom gevra: “Here, herstel u in hierdie tyd die koninkryk+ vir Israel?” 7 Hy het vir hulle gesê: “Dit is nie vir julle om kennis te verkry van die tye of tydperke+ wat die Vader onder sy eie regsmag geplaas het nie;+ 8 maar julle sal krag ontvang+ wanneer die heilige gees op julle kom, en julle sal getuies+ van my wees in Jerusalem+ sowel as in die hele Judeʹa en Samariʹa+ en tot in die mees afgeleë deel van die aarde.”+ 9 En nadat hy hierdie dinge gesê het, is hy opgelig+ terwyl hulle toegekyk het, en ’n wolk het hom uit hulle gesig weggeneem.+ 10 En terwyl hulle die lug ingetuur het onderwyl hy weggegaan het,+ kyk! toe het daar twee manne in wit+ klere langs hulle gestaan, 11 en hulle het gesê: “Manne van Galileʹa, waarom staan julle in die lug en kyk? Hierdie Jesus wat van julle af in die lug opgeneem is, sal net so op dieselfde manier kom+ as wat julle hom die lug in sien gaan het.”

12 Toe het hulle na Jerusalem teruggekeer+ van ’n berg af wat die Olyfberg genoem word, wat naby Jerusalem is, ’n sabbatsreis daarvandaan.+ 13 En toe hulle ingegaan het, het hulle opgegaan na die bovertrek+ waar hulle gebly het: Petrus sowel as Johannes en Jakobus en Andreʹas, Filippus en Tomas, Bartolomeʹus en Matteʹus, Jakobus, die seun van Alfeʹus, en Simon, die ywerige, en Judas, die seun van Jakobus.+ 14 Hulle het almal eendragtig volhard in gebed,+ saam met ’n aantal vroue+ en Maria, die moeder van Jesus, en met sy broers.+

15 En gedurende hierdie dae het Petrus in die midde van die broers opgestaan en gesê (die skare was altesaam omtrent honderd-en-twintig mense): 16 “Manne, broers, die Skrifgedeelte moes vervul word+ wat die heilige gees+ vooraf deur die mond van Dawid oor Judas+ gespreek het, wat ’n gids geword het vir dié wat Jesus gearresteer het,+ 17 want hy is onder ons gereken+ en het ’n aandeel in hierdie bediening verkry.+ 18 (Hierdie selfde man dan het ’n stuk grond+ met die loon vir onregverdigheid+ gekoop, en hy het vooroor geval+ en met ’n harde geluid binne-in oopgebars, en al sy ingewande is uitgestort. 19 Dit het ook aan al die inwoners van Jerusalem bekend geword, sodat daardie stuk grond in hulle taal Akeldaʹma genoem is, dit is Bloedgrond.) 20 Want in die boek van die Psalms staan daar geskrywe: ‘Laat sy verblyfplek woes word, en laat daar geen bewoner daarin wees nie’,+ en: ‘Laat iemand anders sy opsienersamp neem.’+ 21 Dit is dus nodig dat van die manne wat saam met ons bymekaargekom het gedurende al die tyd waarin die Here Jesus onder ons in- en uitgegaan het,+ 22 vanaf sy doop deur Johannes+ en tot op die dag dat hy van ons af opgeneem is,+ dat een van hierdie manne saam met ons ’n getuie van sy opstanding moet word.”+

23 Toe het hulle twee voorgestel: Josef, wat Barʹsabbas genoem is, met die bynaam Justus, en Mattiʹas. 24 En hulle het gebid en gesê: “U, o Jehovah, wat die harte van almal ken,+ wys uit hierdie twee manne die een aan wat u gekies het 25 om die plek van hierdie bediening en apostelskap in te neem,+ waarvan Judas afgewyk het om na sy eie plek te gaan.” 26 Toe het hulle die lot oor hulle gewerp,+ en die lot het op Mattiʹas geval; en hy is saam met die elf+ apostels gereken.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel