Psalm 80:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 U het ’n wingerdstok uit Egipte laat vertrek.+U het die nasies bly verdryf, sodat u hom kon plant.+ Jeremia 2:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En wat my betref, ek het jou as ’n uitgesoekte rooi wingerdstok geplant,+ in sy geheel ’n egte saad. Hoe het jy dan teenoor my verander in die ontaarde lote van ’n vreemde wingerdstok?’+ 1 Korintiërs 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want ons is God se medewerkers.+ Julle is God se saailand wat bewerk word,+ God se gebou.+
8 U het ’n wingerdstok uit Egipte laat vertrek.+U het die nasies bly verdryf, sodat u hom kon plant.+
21 En wat my betref, ek het jou as ’n uitgesoekte rooi wingerdstok geplant,+ in sy geheel ’n egte saad. Hoe het jy dan teenoor my verander in die ontaarde lote van ’n vreemde wingerdstok?’+