Johannes 15:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Net soos die Vader my liefgehad+ en ek julle liefgehad het, moet julle in my liefde bly. Romeine 8:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 of hoogte of diepte of enige ander skepping ons sal kan skei van God se liefde wat in Christus Jesus, ons Here, is nie.+ Efesiërs 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 sodat die Christus deur julle geloof in julle harte kan woon met liefde;+ dat julle gewortel+ kan wees en gegrond op die fondament,+
39 of hoogte of diepte of enige ander skepping ons sal kan skei van God se liefde wat in Christus Jesus, ons Here, is nie.+
17 sodat die Christus deur julle geloof in julle harte kan woon met liefde;+ dat julle gewortel+ kan wees en gegrond op die fondament,+