39 Dít is die wil van hom wat my gestuur het, dat ek niks moet verloor uit alles wat hy my gegee het nie, maar dat ek dit op die laaste dag moet opwek.+
12 Toe ek by hulle was, het ek oor hulle gewaak+ weens u naam wat u my gegee het; en ek het hulle bewaar, en nie een van hulle is vernietig nie,+ behalwe die seun van die vernietiging,+ sodat die Skrifgedeelte vervul sou word.+