20 en leer hulle+ om alles te onderhou+ wat ek julle beveel het.+ En kyk! ek is met julle+ al die dae tot aan die voleinding van die stelsel van dinge.”+
15 Ek noem julle nie meer slawe nie, omdat ’n slaaf nie weet wat sy heer doen nie. Maar ek het julle vriende+ genoem, omdat ek alles wat ek by my Vader gehoor het, aan julle bekend gemaak het.+