23 Want ek het van die Here ontvang wat ek ook aan julle oorgedra het, dat die Here Jesus in die nag+ waarin hy oorgelewer sou word, ’n brood geneem het,
2 sodat julle die woorde sal onthou wat vantevore deur die heilige profete gespreek is+ en die gebod van die Here en Redder deur middel van julle apostels.+