12 Daarop het die hele menigte stil geword, en hulle het begin luister hoe Barʹnabas en Paulus vertel van al die tekens en voortekens wat God deur hulle onder die nasies gedoen het.+
18 Want ek sal dit nie waag om ’n enkele ding te sê as dit nie van dié dinge is wat Christus deur my tot stand gebring het+ om die nasies tot gehoorsaamheid te bring nie,+ deur my woord+ en daad,