24 En Festus het gesê: “Koning Agripʹpa en manne wat almal hier saam met ons teenwoordig is, julle sien hierdie man oor wie die hele menigte van die Jode hulle tesame in Jerusalem sowel as hier tot my gewend het en geskreeu het dat hy nie langer behoort te lewe nie.+