Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 23
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Handelinge 23:1

Kruisverwysings

  • +Han 24:16; 2Kor 1:12; 2Ti 1:3; Heb 13:18; 1Pe 3:16

Handelinge 23:2

Kruisverwysings

  • +1Kn 22:24; Jer 20:2; Joh 18:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 187

Handelinge 23:3

Kruisverwysings

  • +Mt 23:27
  • +Le 19:15
  • +De 25:1; Joh 7:51

Handelinge 23:5

Kruisverwysings

  • +Eks 22:28; Pr 10:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 187

    Die Wagtoring,

    2002/11/1, bl. 5

    1990/6/15, bl. 23

Handelinge 23:6

Kruisverwysings

  • +Han 4:1
  • +Han 26:5; Flp 3:5
  • +Han 24:21
  • +Han 28:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 187-188

    Die Wagtoring,

    2005/4/15, bl. 31

Handelinge 23:7

Kruisverwysings

  • +Mt 22:23

Handelinge 23:8

Kruisverwysings

  • +Mr 12:18
  • +Lu 20:27

Handelinge 23:9

Kruisverwysings

  • +Mt 8:29
  • +Lu 23:4; Han 25:25
  • +Han 22:7, 17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 188

Handelinge 23:10

Kruisverwysings

  • +Han 21:32
  • +Han 22:24

Handelinge 23:11

Kruisverwysings

  • +Han 27:23
  • +Han 18:9; 27:24
  • +Han 20:21
  • +Han 28:23, 30; Ro 1:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/11, bl. 13

    Getuig, bl. 189-191

    Die Wagtoring,

    1990/6/15, bl. 24

    1987/8/1, bl. 14

Handelinge 23:12

Kruisverwysings

  • +Han 25:3
  • +Han 23:21
  • +Ps 31:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 191

Handelinge 23:14

Kruisverwysings

  • +Pr 5:8

Handelinge 23:15

Kruisverwysings

  • +Han 23:20
  • +Han 25:3

Handelinge 23:16

Kruisverwysings

  • +Han 9:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Lewe en Bediening – Vergaderingwerkboek,

    2019/1, bl. 3

Handelinge 23:19

Kruisverwysings

  • +Han 23:16

Handelinge 23:20

Kruisverwysings

  • +Han 23:15

Handelinge 23:21

Kruisverwysings

  • +Ps 10:9; Spr 1:16; Jes 59:7; Han 9:23; 2Kor 11:26
  • +Han 23:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 190-191

Handelinge 23:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 191

Handelinge 23:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/12/15, bl. 22

Handelinge 23:26

Kruisverwysings

  • +Han 24:3

Handelinge 23:27

Kruisverwysings

  • +Han 21:33
  • +Han 16:37; 22:25

Handelinge 23:28

Kruisverwysings

  • +Han 22:30

Handelinge 23:29

Kruisverwysings

  • +Han 18:15; 24:5; 25:19
  • +Han 26:31

Handelinge 23:30

Kruisverwysings

  • +Han 23:16; 25:3
  • +Han 24:8; 25:5, 11

Handelinge 23:31

Kruisverwysings

  • +Han 23:23

Handelinge 23:33

Kruisverwysings

  • +Han 8:40

Handelinge 23:34

Kruisverwysings

  • +Han 22:3
  • +Han 6:9; 21:39

Handelinge 23:35

Kruisverwysings

  • +Han 24:1; 25:16

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Hand. 23:1Han 24:16; 2Kor 1:12; 2Ti 1:3; Heb 13:18; 1Pe 3:16
Hand. 23:21Kn 22:24; Jer 20:2; Joh 18:22
Hand. 23:3Mt 23:27
Hand. 23:3Le 19:15
Hand. 23:3De 25:1; Joh 7:51
Hand. 23:5Eks 22:28; Pr 10:20
Hand. 23:6Han 4:1
Hand. 23:6Han 26:5; Flp 3:5
Hand. 23:6Han 24:21
Hand. 23:6Han 28:20
Hand. 23:7Mt 22:23
Hand. 23:8Mr 12:18
Hand. 23:8Lu 20:27
Hand. 23:9Mt 8:29
Hand. 23:9Lu 23:4; Han 25:25
Hand. 23:9Han 22:7, 17
Hand. 23:10Han 21:32
Hand. 23:10Han 22:24
Hand. 23:11Han 27:23
Hand. 23:11Han 18:9; 27:24
Hand. 23:11Han 20:21
Hand. 23:11Han 28:23, 30; Ro 1:15
Hand. 23:12Han 25:3
Hand. 23:12Han 23:21
Hand. 23:12Ps 31:13
Hand. 23:14Pr 5:8
Hand. 23:15Han 23:20
Hand. 23:15Han 25:3
Hand. 23:16Han 9:24
Hand. 23:19Han 23:16
Hand. 23:20Han 23:15
Hand. 23:21Ps 10:9; Spr 1:16; Jes 59:7; Han 9:23; 2Kor 11:26
Hand. 23:21Han 23:12
Hand. 23:26Han 24:3
Hand. 23:27Han 21:33
Hand. 23:27Han 16:37; 22:25
Hand. 23:28Han 22:30
Hand. 23:29Han 18:15; 24:5; 25:19
Hand. 23:29Han 26:31
Hand. 23:30Han 23:16; 25:3
Hand. 23:30Han 24:8; 25:5, 11
Hand. 23:31Han 23:23
Hand. 23:33Han 8:40
Hand. 23:34Han 22:3
Hand. 23:34Han 6:9; 21:39
Hand. 23:35Han 24:1; 25:16
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Handelinge 23:1-35

Handelinge

23 Paulus het die Sanʹhedrin stip aangekyk en gesê: “Manne, broers, ek het my tot vandag toe met ’n volkome rein gewete+ voor God gedra.” 2 Hierop het die hoëpriester Ananiʹas dié wat by hom gestaan het, beveel om hom op die mond te slaan.+ 3 Toe het Paulus vir hom gesê: “God gaan jou slaan, jou gewitte+ muur. Sit jy om my ooreenkomstig die Wet+ te oordeel en beveel jy terselfdertyd, in oortreding van die Wet,+ dat ek geslaan moet word?” 4 Dié wat daar gestaan het, het gesê: “Skel jy die hoëpriester van God uit?” 5 En Paulus het gesê: “Broers, ek het nie geweet dat hy hoëpriester is nie. Want daar staan geskrywe: ‘Jy mag nie kwaadspreek van ’n heerser van jou volk nie.’”+

6 En toe Paulus merk dat die een deel uit Sadduseërs+ maar die ander uit Fariseërs bestaan, het hy in die Sanʹhedrin begin uitroep: “Manne, broers, ek is ’n Fariseër,+ ’n seun van Fariseërs. Oor die hoop op die opstanding+ van die dooies word ek geoordeel.”+ 7 Omdat hy dit gesê het, het daar onenigheid+ tussen die Fariseërs en Sadduseërs ontstaan, en die menigte was verdeeld. 8 Want die Sadduseërs+ sê dat daar geen opstanding+ of engel of gees is nie, maar die Fariseërs verkondig dit alles in die openbaar. 9 Toe het daar ’n harde geskreeu losgebars,+ en sommige van die skrifgeleerdes van die party van die Fariseërs het opgestaan en heftig begin twis en gesê: “Ons vind niks verkeerds in hierdie man nie;+ maar as ’n gees of ’n engel met hom gepraat het,+—.” 10 En toe die onenigheid groot word, het die militêre bevelvoerder bang geword dat Paulus deur hulle verskeur sou word, en hy het die soldate+ beveel om af te gaan en hom uit hulle midde weg te ruk en hom in die soldate se kwartiere in te bring.+

11 Maar die volgende nag het die Here by hom gestaan+ en gesê: “Hou goeie moed!+ Want soos jy in Jerusalem ’n deeglike getuienis+ oor die dinge aangaande my gegee het, so moet jy ook in Rome getuig.”+

12 En toe dit dag word, het die Jode ’n sameswering gesmee+ en hulle met ’n vloek verbind+ deur te sê dat hulle nie sou eet of drink totdat hulle Paulus doodgemaak het nie.+ 13 Daar was meer as veertig manne wat hierdie sameswering onder eed gesmee het; 14 en hulle het na die hoofpriesters+ en die ouer manne toe gegaan en gesê: “Ons het ons plegtig met ’n vloek daartoe verbind om geen voedsel te eet totdat ons Paulus doodgemaak het nie. 15 Verduidelik julle, saam met die Sanʹhedrin, dan nou vir die militêre bevelvoerder waarom hy hom na julle toe moet afbring, asof julle van plan is om die aangeleenthede aangaande hom noukeuriger vas te stel.+ Maar voordat hy naby kom, sal ons gereed wees om hom om die lewe te bring.”+

16 Die seun van Paulus se suster het egter gehoor dat hulle hom voorlê,+ en hy het gekom en in die soldate se kwartiere ingegaan en dit vir Paulus vertel. 17 Toe het Paulus een van die leëroffisiere na hom toe geroep en gesê: “Lei hierdie jong man na die militêre bevelvoerder toe, want hy het iets om vir hom te vertel.” 18 Hierdie man het hom toe geneem en hom na die militêre bevelvoerder toe gelei en gesê: “Die gevangene Paulus het my na hom toe geroep en my versoek om hierdie jong man na u toe te lei, aangesien hy iets het om vir u te vertel.” 19 Die militêre bevelvoerder het hom by die hand geneem+ en eenkant toe gegaan en toe hulle alleen was, begin vra: “Wat het jy om vir my te vertel?” 20 Hy het gesê: “Die Jode het ooreengekom om u te versoek om Paulus môre na die Sanʹhedrin af te bring, asof hulle van plan is om iets noukeurigers oor hom te verneem.+ 21 Moet tog nie dat hulle u oorreed nie, want meer as veertig manne van hulle lê hom voor,+ en hulle het hulle met ’n vloek daartoe verbind om nie te eet of te drink totdat hulle hom om die lewe gebring het nie;+ en hulle is nou gereed en wag op u belofte.” 22 Die militêre bevelvoerder het die jong man toe laat gaan nadat hy hom beveel het: “Moenie aan enigiemand verklap dat jy hierdie dinge aan my bekend gemaak het nie.”

23 En hy het twee van die leëroffisiere ontbied en gesê: “Maak tweehonderd soldate gereed om tot by Sesareʹa te gaan, asook sewentig ruiters en tweehonderd spiesvegters, teen die derde uur van die nag. 24 Verskaf ook pakdiere sodat hulle Paulus kan laat ry en hom veilig na Feliks, die goewerneur, kan oorbring.” 25 En hy het ’n brief geskryf met hierdie inhoud:

26 “Claudius Liʹsias aan Sy Eksellensie, goewerneur Feliks:+ Groete! 27 Hierdie man is deur die Jode gevange geneem en is byna deur hulle om die lewe gebring, maar ek het skielik met soldate gekom en hom gered,+ omdat ek verneem het dat hy ’n Romein is.+ 28 En aangesien ek wou vasstel om watter rede hulle hom beskuldig, het ek hom na hulle Sanʹhedrin afgebring.+ 29 Ek het gevind dat hy beskuldig word oor vraagstukke van hulle Wet,+ maar nie aangekla word van enigiets wat die dood of boeie verdien nie.+ 30 Maar omdat daar aan my onthul is dat ’n komplot+ teen die man gesmee sou word, stuur ek hom dadelik na u toe en beveel ek die beskuldigers om voor u te sê wat hulle teen hom het.”+

31 Toe het hierdie soldate+ Paulus ooreenkomstig hulle bevele geneem en hom in die nag na Antiʹpatris gebring. 32 Die volgende dag het hulle die ruiters toegelaat om verder saam met hom te gaan, en hulle het na die soldate se kwartiere teruggekeer. 33 Die ruiters het in Sesareʹa+ ingegaan en die brief aan die goewerneur oorhandig en ook Paulus voor hom gestel. 34 Toe het hy dit gelees en gevra uit watter provinsie hy is en vasgestel+ dat hy uit Siliʹsië+ is. 35 “Ek sal jou deeglik verhoor”, het hy gesê, “wanneer jou beskuldigers ook hier aankom.”+ En hy het beveel dat hy in die pretoriaanse paleis van Herodes onder bewaking gehou moet word.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel