Handelinge 5:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 en gesê: “Ons het julle uitdruklik beveel+ om nie voort te gaan om in hierdie naam te leer nie, en kyk! julle het Jerusalem nietemin met julle leer vervul,+ en julle is vasbeslote om die bloed+ van hierdie man oor ons te bring.”
28 en gesê: “Ons het julle uitdruklik beveel+ om nie voort te gaan om in hierdie naam te leer nie, en kyk! julle het Jerusalem nietemin met julle leer vervul,+ en julle is vasbeslote om die bloed+ van hierdie man oor ons te bring.”