Efesiërs 6:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 waarvoor ek as ’n ambassadeur+ in kettings optree; sodat ek met vrymoedigheid in verband daarmee kan spreek soos ek behoort te spreek.+ 2 Timoteus 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Mag die Here barmhartigheid aan die huis van Onesiʹforus+ skenk, want hy het dikwels aan my verkwikking verskaf,+ en hy het hom nie vir my kettings geskaam nie.+
20 waarvoor ek as ’n ambassadeur+ in kettings optree; sodat ek met vrymoedigheid in verband daarmee kan spreek soos ek behoort te spreek.+
16 Mag die Here barmhartigheid aan die huis van Onesiʹforus+ skenk, want hy het dikwels aan my verkwikking verskaf,+ en hy het hom nie vir my kettings geskaam nie.+