Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Timoteus 1
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Timoteus 1:1

Kruisverwysings

  • +Joh 6:44; 2Kor 1:1
  • +Joh 3:16; Ro 2:7; 1Pe 1:4
  • +Joh 6:40

2 Timoteus 1:2

Kruisverwysings

  • +1Kor 4:17
  • +1Ti 1:2; 2Jo 3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/12, bl. 28

    Die Wagtoring,

    2003/1/1, bl. 28

2 Timoteus 1:3

Kruisverwysings

  • +Ro 11:1
  • +Han 23:1
  • +Ro 1:9; 12:1
  • +1Te 1:2

2 Timoteus 1:4

Kruisverwysings

  • +2Ti 4:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/11/1, bl. 15

2 Timoteus 1:5

Kruisverwysings

  • +Han 16:2
  • +1Ti 1:5; 4:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/11/1, bl. 14

    1999/7/1, bl. 9-10

    1998/5/15, bl. 8-9

2 Timoteus 1:6

Kruisverwysings

  • +Han 19:6; 1Kor 14:1
  • +Han 13:3; 1Ti 4:14
  • +Ro 12:11; 1Te 5:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/12, bl. 28-29

    Die Wagtoring (1998),

    1998/2/15, bl. 26

    Ontwaak!—1998,

    1998/3/22, bl. 21

2 Timoteus 1:7

Kruisverwysings

  • +Ro 8:15; 1Te 2:2; Op 21:8
  • +Lu 24:49; Han 1:8; 1Kor 1:18
  • +Ef 4:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Verduidelikings van Bybelverse, bl. 24

    Geniet die lewe vir ewig!, les 47

    Die Wagtoring,

    2013/9/15, bl. 23-24

    2009/5/15, bl. 15

    2006/10/1, bl. 22

    1988/10/15, bl. 26

2 Timoteus 1:8

Kruisverwysings

  • +Ro 1:16
  • +Ef 3:1; 2Ti 2:9
  • +Kol 1:24; 2Ti 2:3
  • +2Kor 6:7; Flp 4:13; Kol 1:11; 1Pe 1:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/3/1, bl. 9

    “Hele Skrif”, bl. 182

2 Timoteus 1:9

Kruisverwysings

  • +Han 2:47; Ef 2:5
  • +Ro 8:28; Ef 1:4; Heb 3:1
  • +Ef 2:8; Tit 3:5
  • +1Pe 1:20

2 Timoteus 1:10

Kruisverwysings

  • +Joh 1:14; Heb 2:9
  • +1Kor 15:54; Heb 2:14
  • +Joh 1:9
  • +Joh 1:4; 5:24; 1Jo 1:2
  • +1Pe 1:4
  • +Ro 1:16

2 Timoteus 1:11

Kruisverwysings

  • +Han 9:15; Ef 3:7; 1Ti 2:7

2 Timoteus 1:12

Kruisverwysings

  • +Han 9:16; Ef 3:1; 1Pe 4:19
  • +2Kor 4:2
  • +2Ti 4:8
  • +1Ti 6:20

2 Timoteus 1:13

Kruisverwysings

  • +1Ti 6:3; Tit 1:9
  • +Flp 4:9; 2Ti 2:2; 3:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/9/15, bl. 31

    2008/8/15, bl. 24

    2006/3/15, bl. 31

    2003/1/1, bl. 29

    2002/9/15, bl. 16-17

    1996/1/15, bl. 12

    1989/10/1, bl. 19-20

    1988/5/1, bl. 12-13

    1987/11/15, bl. 21

2 Timoteus 1:14

Kruisverwysings

  • +Ga 2:7; 1Ti 4:14
  • +Ro 8:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/12, bl. 29

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/4, bl. 14

2 Timoteus 1:15

Kruisverwysings

  • +Han 19:10
  • +2Ti 4:10

2 Timoteus 1:16

Kruisverwysings

  • +2Ti 4:19
  • +Flm 7
  • +Han 28:20; Ef 6:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/5/15, bl. 20

    1997/11/15, bl. 29-30

    “Hele Skrif”, bl. 237

2 Timoteus 1:17

Kruisverwysings

  • +Han 28:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1997),

    1997/11/15, bl. 29-30

2 Timoteus 1:18

Kruisverwysings

  • +Sef 2:3
  • +Eks 34:6; Ro 9:15; Ef 2:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1997),

    1997/11/15, bl. 30-31

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Tim. 1:1Joh 6:44; 2Kor 1:1
2 Tim. 1:1Joh 3:16; Ro 2:7; 1Pe 1:4
2 Tim. 1:1Joh 6:40
2 Tim. 1:21Kor 4:17
2 Tim. 1:21Ti 1:2; 2Jo 3
2 Tim. 1:3Ro 11:1
2 Tim. 1:3Han 23:1
2 Tim. 1:3Ro 1:9; 12:1
2 Tim. 1:31Te 1:2
2 Tim. 1:42Ti 4:9
2 Tim. 1:5Han 16:2
2 Tim. 1:51Ti 1:5; 4:6
2 Tim. 1:6Han 19:6; 1Kor 14:1
2 Tim. 1:6Han 13:3; 1Ti 4:14
2 Tim. 1:6Ro 12:11; 1Te 5:19
2 Tim. 1:7Ro 8:15; 1Te 2:2; Op 21:8
2 Tim. 1:7Lu 24:49; Han 1:8; 1Kor 1:18
2 Tim. 1:7Ef 4:23
2 Tim. 1:8Ro 1:16
2 Tim. 1:8Ef 3:1; 2Ti 2:9
2 Tim. 1:8Kol 1:24; 2Ti 2:3
2 Tim. 1:82Kor 6:7; Flp 4:13; Kol 1:11; 1Pe 1:5
2 Tim. 1:9Han 2:47; Ef 2:5
2 Tim. 1:9Ro 8:28; Ef 1:4; Heb 3:1
2 Tim. 1:9Ef 2:8; Tit 3:5
2 Tim. 1:91Pe 1:20
2 Tim. 1:10Joh 1:14; Heb 2:9
2 Tim. 1:101Kor 15:54; Heb 2:14
2 Tim. 1:10Joh 1:9
2 Tim. 1:10Joh 1:4; 5:24; 1Jo 1:2
2 Tim. 1:101Pe 1:4
2 Tim. 1:10Ro 1:16
2 Tim. 1:11Han 9:15; Ef 3:7; 1Ti 2:7
2 Tim. 1:12Han 9:16; Ef 3:1; 1Pe 4:19
2 Tim. 1:122Kor 4:2
2 Tim. 1:122Ti 4:8
2 Tim. 1:121Ti 6:20
2 Tim. 1:131Ti 6:3; Tit 1:9
2 Tim. 1:13Flp 4:9; 2Ti 2:2; 3:14
2 Tim. 1:14Ga 2:7; 1Ti 4:14
2 Tim. 1:14Ro 8:11
2 Tim. 1:15Han 19:10
2 Tim. 1:152Ti 4:10
2 Tim. 1:162Ti 4:19
2 Tim. 1:16Flm 7
2 Tim. 1:16Han 28:20; Ef 6:20
2 Tim. 1:17Han 28:30
2 Tim. 1:18Sef 2:3
2 Tim. 1:18Eks 34:6; Ro 9:15; Ef 2:4
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Timoteus 1:1-18

2 Timoteus

1 Paulus, ’n apostel van Christus Jesus deur God se wil+ volgens die belofte van die lewe+ wat in eenheid met Christus Jesus is,+ 2 aan Timoʹteus, ’n geliefde kind:+

Mag daar onverdiende goedhartigheid, barmhartigheid, vrede wees van God die Vader en Christus Jesus, ons Here.+

3 Ek is dankbaar teenoor God, aan wie ek net soos my voorvaders+ en met ’n skoon gewete+ heilige diens verrig,+ dat ek nooit ophou om in my smekinge aan jou te dink nie,+ terwyl ek nag en dag 4 verlang om jou te sien+ wanneer ek aan jou trane dink, sodat ek met vreugde vervul kan word. 5 Want ek herinner my die geloof+ wat sonder enige huigelary in jou is,+ en wat eers in jou grootmoeder Loʹïs en jou moeder Euniʹce gewoon het, maar waarvan ek die vaste vertroue het dat dit ook in jou is.

6 Juis om hierdie rede herinner ek jou daaraan om die gawe+ van God wat deur die oplegging van my hande in jou is,+ soos ’n vuur aan te wakker.+ 7 Want God het ons nie ’n gees van lafhartigheid gegee nie,+ maar van krag+ en van liefde en van gesonde verstand.+ 8 Moet jou dus nie skaam vir die getuienis aangaande ons Here nie,+ en ook nie vir my, ’n gevangene ter wille van hom nie,+ maar dra jou deel in die lyding+ van kwaad vir die goeie nuus ooreenkomstig die krag van God.+ 9 Hy het ons gered+ en ons geroep met ’n heilige roeping,+ nie op grond van ons werke nie,+ maar op grond van sy eie voorneme en onverdiende goedhartigheid. Ons is dit lank gelede in verband met Christus Jesus gegee,+ 10 maar nou is dit duidelik sigbaar gemaak deur die openbaarwording+ van ons Redder, Christus Jesus, wat die dood tot niet gemaak het+ maar lig+ op lewe+ en onverderflikheid+ gewerp het deur die goeie nuus,+ 11 waarvoor ek as ’n prediker en apostel en onderrigter aangestel is.+

12 Juis om hierdie rede ly+ ek ook hierdie dinge, maar ek skaam my nie.+ Want ek ken die een in wie ek geglo het, en ek het die vaste vertroue dat hy die pand wat ek aan hom toevertrou het, tot daardie dag+ toe kan bewaar.+ 13 Hou voortdurend vas aan die patroon van gesonde+ woorde wat jy van my gehoor het, met die geloof en liefde wat in verband met Christus Jesus is.+ 14 Bewaar hierdie goeie pand+ deur die heilige gees wat in ons woon.+

15 Dít weet jy, dat al die manne in die landstreek Asië+ hulle van my afgekeer het.+ Figeʹlus en Hermoʹgenes tel onder hulle. 16 Mag die Here barmhartigheid aan die huis van Onesiʹforus+ skenk, want hy het dikwels aan my verkwikking verskaf,+ en hy het hom nie vir my kettings geskaam nie.+ 17 Inteendeel, toe hy in Rome was, het hy naarstig na my gesoek en my gevind.+ 18 Mag die Here aan hom gee dat hy in dié dag+ barmhartigheid+ by Jehovah sal vind. En jy weet goed watter dienste hy alles in Eʹfese verrig het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel