16 daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk, ek lê as fondament in Sion+ ’n steen,+ ’n beproefde steen,+ die kosbare hoek+ van ’n vaste fondament.+ Niemand wat geloof beoefen, sal paniekerig raak nie.+
42 Jesus het vir hulle gesê: “Het julle nooit in die Skrif gelees nie: ‘Die steen wat die bouers verwerp het,+ is die een wat die hoofhoeksteen geword het.+ Jehovah het dit teweeggebring, en dit is wonderlik in ons oë’?
7 Vir julle is hy dus kosbaar, omdat julle gelowiges is; maar vir dié wat nie glo nie, “het dieselfde steen wat die bouers verwerp het,+ die hoof van die hoek geword”+