Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 53:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Weens die moeite van sy siel sal hy sien;+ hy sal versadig word.+ Deur middel van sy kennis sal die regverdige, my kneg,+ baie in ’n regverdige posisie bring;+ en hulle oortredings sal hy dra.+

  • Lukas 24:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 en in sy naam sou berou tot vergifnis van sondes+ in al die nasies verkondig word+—en van Jerusalem af+

  • Handelinge 10:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Van hom getuig al die profete,+ dat elkeen wat geloof in hom stel, vergifnis van sondes deur sy naam kry.”+

  • Handelinge 13:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 “Laat dit daarom aan julle bekend wees, broers, dat vergifnis van sondes deur middel van dié Een aan julle verkondig word;+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel