2 Samuel 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 het die koning vir die profeet Natan+ gesê: “Kyk dan nou, ek woon in ’n huis van sederhout+ terwyl die ark van die ware God in tentdoeke woon.”+ 1 Kronieke 22:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En Dawid het vir sy seun Salomo gesê: “Wat my betref, dit het my na aan die hart gelê+ om ’n huis vir die naam+ van Jehovah my God te bou. Psalm 132:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Totdat ek ’n plek vir Jehovah vind,+’n Grootse tabernakel vir die Magtige van Jakob.”+
2 het die koning vir die profeet Natan+ gesê: “Kyk dan nou, ek woon in ’n huis van sederhout+ terwyl die ark van die ware God in tentdoeke woon.”+
7 En Dawid het vir sy seun Salomo gesê: “Wat my betref, dit het my na aan die hart gelê+ om ’n huis vir die naam+ van Jehovah my God te bou.