8Wat Saulus betref, hy het die moord op hom goedgekeur.+
Daardie dag het daar groot vervolging+ ontstaan teen die gemeente wat in Jerusalem was; almal behalwe die apostels is in al die streke van Judeʹa en Samariʹa verstrooi.+
20 en toe die bloed van Steʹfanus,+ u getuie, vergiet is, het ek self ook daar gestaan en dit goedgekeur+ en die boklere opgepas van dié wat hom om die lewe gebring het.’