Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 13:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Terwyl hulle Jehovah in die openbaar gedien het+ en gevas het, het die heilige gees gesê: “Sonder vir my van almal Barʹnabas en Saulus+ af vir die werk waarvoor ek hulle geroep het.”

  • Handelinge 15:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Want die heilige gees+ en ons het dit goedgedink om geen verdere las+ vir julle by te voeg nie, behalwe hierdie noodsaaklike dinge:

  • Handelinge 16:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Hulle het ook deur Friʹgië en die land van Galaʹsië+ gegaan, omdat hulle deur die heilige gees verbied is om die woord in die landstreek Asië te spreek.

  • Handelinge 20:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 behalwe dat die heilige gees+ van stad tot stad herhaaldelik aan my getuig en sê dat boeie en verdrukkinge op my wag.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel